Spreuke 1:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Omdat ek geroep het, maar julle bly weier,+ ek my hand uitgesteek het, maar daar niemand is wat aandag skenk nie,+ Jeremia 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Hulle het Jehovah verloën, en hulle bly sê: ‘Hy bestaan nie.+ En geen rampspoed sal oor ons kom nie, en geen swaard of hongersnood sal ons sien nie.’+
24 Omdat ek geroep het, maar julle bly weier,+ ek my hand uitgesteek het, maar daar niemand is wat aandag skenk nie,+
12 “Hulle het Jehovah verloën, en hulle bly sê: ‘Hy bestaan nie.+ En geen rampspoed sal oor ons kom nie, en geen swaard of hongersnood sal ons sien nie.’+