Deuteronomium 28:50 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 50 ’n nasie kwaai van aangesig,+ wat ’n ou man nie sal ontsien of guns aan ’n jong man sal betoon nie.+ Klaagliedere 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Seun en ou man+ het op die grond in die strate gelê.+My maagde en my jong manne het deur die swaard geval.+U het doodgemaak op die dag van u toorn.+ U het ’n slagting aangerig;+ u het geen medelye gehad nie.+
50 ’n nasie kwaai van aangesig,+ wat ’n ou man nie sal ontsien of guns aan ’n jong man sal betoon nie.+
21 Seun en ou man+ het op die grond in die strate gelê.+My maagde en my jong manne het deur die swaard geval.+U het doodgemaak op die dag van u toorn.+ U het ’n slagting aangerig;+ u het geen medelye gehad nie.+