2 Konings 25:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hy het die huis van Jehovah+ en die koning se huis+ en al die huise van Jerusalem verbrand;+ en die huis van elke groot man het hy met vuur verbrand.+ Psalm 74:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hulle het u heiligdom in die vuur gewerp.+Hulle het die tabernakel van u naam tot die grond toe ontheilig.+ Psalm 79:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 79 O God, die nasies het in u erfdeel ingekom;+Hulle het u heilige tempel verontreinig;+Hulle het Jerusalem ’n puinhoop gemaak.+
9 En hy het die huis van Jehovah+ en die koning se huis+ en al die huise van Jerusalem verbrand;+ en die huis van elke groot man het hy met vuur verbrand.+
7 Hulle het u heiligdom in die vuur gewerp.+Hulle het die tabernakel van u naam tot die grond toe ontheilig.+
79 O God, die nasies het in u erfdeel ingekom;+Hulle het u heilige tempel verontreinig;+Hulle het Jerusalem ’n puinhoop gemaak.+