2 Konings 25:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En die koning van Babilon het hulle neergeslaan+ en hulle doodgemaak in Ribla, in die land Hamat.+ So het Juda uit sy land in ballingskap gegaan.+ Psalm 137:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 137 By die riviere van Babilon+—daar het ons gesit.+Ook het ons gehuil wanneer ons aan Sion gedink het.+
21 En die koning van Babilon het hulle neergeslaan+ en hulle doodgemaak in Ribla, in die land Hamat.+ So het Juda uit sy land in ballingskap gegaan.+
137 By die riviere van Babilon+—daar het ons gesit.+Ook het ons gehuil wanneer ons aan Sion gedink het.+