Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 5:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Wanneer hy haar die water laat drink het, dan sal die water wat ’n vloek bring, as sy haar verontreinig het deurdat sy ’n daad van ontrouheid teen haar man gepleeg het,+ as iets bitters in haar ingaan, en haar buik sal opswel en haar dy sal inval, en die vrou sal ’n vervloeking onder haar volk word.+

  • 2 Konings 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 ‘“Ek het gister beslis die bloed+ van Nabot en die bloed van sy seuns+ gesien”, is die woord van Jehovah, “en ek sal jou beslis op hierdie stuk land vergeld”,+ is die woord van Jehovah.’ Tel hom dan nou op; gooi hom op die stuk land volgens die woord van Jehovah.”+

  • Job 34:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want volgens die handelswyse van die mens sal hy hom vergeld,+

      En volgens die weg van ’n man sal hy dit oor hom laat kom.

  • Spreuke 1:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Daarom sal hulle van die vrug van hulle weg eet,+ en hulle sal oorversadig word met hulle eie planne.+

  • Jesaja 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wee die goddelose!—Rampspoed; want die behandeling wat deur sy hande gegee is, sal aan hom gegee word!+

  • Galasiërs 6:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel