Deuteronomium 25:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “As daar tussen manne ’n geskil ontstaan+ en hulle na die gereg gekom het,+ dan moet hulle oor hulle regspreek en die regverdige regverdig verklaar en die goddelose goddeloos verklaar.+ Psalm 33:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Hy het regverdigheid en geregtigheid lief.+Die aarde is vol van die liefderyke goedhartigheid van Jehovah.+
25 “As daar tussen manne ’n geskil ontstaan+ en hulle na die gereg gekom het,+ dan moet hulle oor hulle regspreek en die regverdige regverdig verklaar en die goddelose goddeloos verklaar.+
5 Hy het regverdigheid en geregtigheid lief.+Die aarde is vol van die liefderyke goedhartigheid van Jehovah.+