Daniël 9:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 O Jehovah, hoor tog.+ O Jehovah, vergewe tog.+ O Jehovah, skenk tog aandag en tree op.+ Moenie talm nie,+ ter wille van uself, o my God, want u naam is oor u stad en oor u volk uitgeroep.”+
19 O Jehovah, hoor tog.+ O Jehovah, vergewe tog.+ O Jehovah, skenk tog aandag en tree op.+ Moenie talm nie,+ ter wille van uself, o my God, want u naam is oor u stad en oor u volk uitgeroep.”+