Psalm 86:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Onderrig my, o Jehovah, aangaande u weg.+Ek sal in u waarheid wandel.+Verenig my hart om u naam te vrees.+ Psalm 119:102 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 102 Van u regterlike beslissings het ek nie afgewyk nie,+Want u het my onderrig.+ Jesaja 30:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Jehovah sal julle beslis brood in die vorm van benoudheid gee en water in die vorm van onderdrukking;+ tog sal jou Grootse Onderrigter hom nie langer verberg nie, en jou oë sal oë word wat jou Grootse Onderrigter sien.+ Jesaja 54:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En al jou kinders+ sal persone wees wat deur Jehovah geleer word,+ en die vrede van jou kinders sal oorvloedig wees.+
11 Onderrig my, o Jehovah, aangaande u weg.+Ek sal in u waarheid wandel.+Verenig my hart om u naam te vrees.+
20 En Jehovah sal julle beslis brood in die vorm van benoudheid gee en water in die vorm van onderdrukking;+ tog sal jou Grootse Onderrigter hom nie langer verberg nie, en jou oë sal oë word wat jou Grootse Onderrigter sien.+
13 En al jou kinders+ sal persone wees wat deur Jehovah geleer word,+ en die vrede van jou kinders sal oorvloedig wees.+