Jesaja 30:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En jou ore sal ’n woord agter jou hoor wat sê: “Dit is die weg.+ WANDEL daarop”, ingeval julle regs sou gaan of ingeval julle links sou gaan.+ Jeremia 6:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Só het Jehovah gesê: “STAAN stil op die weë en kyk, en vra na die paaie van lank gelede, waar die goeie weg tog is;+ en wandel daarop+ en vind rus vir julle siel.”+ Maar hulle het bly sê: “Ons sal nie daarop wandel nie.”+ Jeremia 42:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En mag Jehovah u God ons vertel watter weg ons moet bewandel en wat ons moet doen.”+
21 En jou ore sal ’n woord agter jou hoor wat sê: “Dit is die weg.+ WANDEL daarop”, ingeval julle regs sou gaan of ingeval julle links sou gaan.+
16 Só het Jehovah gesê: “STAAN stil op die weë en kyk, en vra na die paaie van lank gelede, waar die goeie weg tog is;+ en wandel daarop+ en vind rus vir julle siel.”+ Maar hulle het bly sê: “Ons sal nie daarop wandel nie.”+