18En ná baie dae+ het Jehovah se woord in die derde jaar tot Eliʹa gekom en gesê: “Gaan, vertoon jou aan Agab, aangesien ek vasbeslote is om reën op die oppervlak van die aarde te gee.”+
10“Rig julle versoeke om reën+ in die tyd van die lentereën+ tot Jehovah, ja, tot Jehovah wat die onweerswolke maak+ en wat aan hulle ’n stortreën gee,+ aan elkeen plante in die veld.+