1 Konings 8:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 mag u dan hoor vanuit die hemel, en u moet die sonde van u knegte vergewe, ja, van u volk Israel, want u leer+ hulle die goeie weg waarop hulle moet wandel;+ en u moet reën gee+ op u land wat u aan u volk as ’n erfbesitting gegee het.
36 mag u dan hoor vanuit die hemel, en u moet die sonde van u knegte vergewe, ja, van u volk Israel, want u leer+ hulle die goeie weg waarop hulle moet wandel;+ en u moet reën gee+ op u land wat u aan u volk as ’n erfbesitting gegee het.