1En in die dae toe die rigters+ reggespreek het, het daar ’n hongersnood+ in die land ontstaan, en ’n man het uit Betlehem+ in Juda weggetrek om as vreemdeling in die gebied van Moab+ te woon, hy met sy vrou en sy twee seuns.
25 Na verloop van tyd het ’n groot hongersnood in Samariʹa ontstaan,+ en kyk! hulle het dit beleër totdat ’n eselskop+ tagtig silwerstukke en ’n kwart kab duiwemis+ vyf silwerstukke werd was.
9 ‘As daar rampspoed+ oor ons kom, swaard, strafgerig of pes+ of hongersnood,+ laat ons dan voor hierdie huis+ en voor u gaan staan (want u naam+ is in hierdie huis), sodat ons uit ons benoudheid tot u om hulp kan roep, en mag u hoor en red.’+