2 Kronieke 20:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 en hy het gesê:+ “O Jehovah, die God van ons voorvaders,+ is u nie God in die hemel+ nie, en heers u nie oor al die koninkryke van die nasies+ nie, en is daar nie in u hand krag en mag nie, sodat niemand teen u kan standhou nie?+ Psalm 91:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hy sal my aanroep, en ek sal hom antwoord.+Ek sal met hom wees in benoudheid.+Ek sal hom red en hom verheerlik.+
6 en hy het gesê:+ “O Jehovah, die God van ons voorvaders,+ is u nie God in die hemel+ nie, en heers u nie oor al die koninkryke van die nasies+ nie, en is daar nie in u hand krag en mag nie, sodat niemand teen u kan standhou nie?+
15 Hy sal my aanroep, en ek sal hom antwoord.+Ek sal met hom wees in benoudheid.+Ek sal hom red en hom verheerlik.+