Psalm 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Met my stem sal ek Jehovah aanroep,En hy sal my antwoord van sy heilige berg af.+ Sela. Daniël 9:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Luister dan nou, o ons God, na die gebed van u kneg en na sy dringende versoeke, en laat u aangesig skyn+ oor u heiligdom wat woes lê,+ ter wille van Jehovah.
17 Luister dan nou, o ons God, na die gebed van u kneg en na sy dringende versoeke, en laat u aangesig skyn+ oor u heiligdom wat woes lê,+ ter wille van Jehovah.