1 Konings 8:54 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 54 En net toe Salomo met hierdie hele gebed en versoek om guns klaar tot Jehovah gebid het, het hy voor die altaar van Jehovah opgestaan, uit sy knielende houding+ waarin sy palms na die hemel uitgestrek was;+
54 En net toe Salomo met hierdie hele gebed en versoek om guns klaar tot Jehovah gebid het, het hy voor die altaar van Jehovah opgestaan, uit sy knielende houding+ waarin sy palms na die hemel uitgestrek was;+