6 en Baʹälat+ en al die voorraadstede wat Salomo s’n geword het en al die strydwastede+ en die stede vir die ruiters,+ en alles wat Salomo+ begeer het, wat hy graag in Jerusalem en op die Liʹbanon+ en in die hele land van sy heerskappy wou bou.
25 En Salomo het vierduisend stalle met perde+ gehad en strydwaens+ en twaalfduisend perde, en hy het hulle in die strydwastede+ en naby die koning in Jerusalem gehou.