Psalm 31:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hoe oorvloedig is u goedheid tog,+ wat u as ’n skat bewaar het vir dié wat u vrees!+Wat u bewys het aan dié wat hulle toevlug tot u neem,Voor die oë van die mensekinders.+ Matteus 19:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hy het vir hom gesê: “Waarom vra jy my oor wat goed is? Daar is Een wat goed is.+ As jy egter die lewe wil ingaan, hou aan om die gebooie te bewaar.”+
19 Hoe oorvloedig is u goedheid tog,+ wat u as ’n skat bewaar het vir dié wat u vrees!+Wat u bewys het aan dié wat hulle toevlug tot u neem,Voor die oë van die mensekinders.+
17 Hy het vir hom gesê: “Waarom vra jy my oor wat goed is? Daar is Een wat goed is.+ As jy egter die lewe wil ingaan, hou aan om die gebooie te bewaar.”+