Levitikus 23:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘Op die vyftiende dag van hierdie sewende maand is die huttefees vir Jehovah, sewe dae lank.+ Deuteronomium 16:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “Die huttefees+ moet jy sewe dae lank vier wanneer jy van jou dorsvloer en van jou olie- en wynpers insameling hou.
34 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘Op die vyftiende dag van hierdie sewende maand is die huttefees vir Jehovah, sewe dae lank.+
13 “Die huttefees+ moet jy sewe dae lank vier wanneer jy van jou dorsvloer en van jou olie- en wynpers insameling hou.