Numeri 6:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En hulle moet my naam+ op die kinders van Israel lê, sodat ek hulle kan seën.”+ Jesaja 43:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Julle is my getuies”,+ sê Jehovah, “ja, my kneg wat ek uitverkies het,+ sodat julle my kan ken+ en geloof in my kan hê,+ en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+ Voor my is geen God geformeer nie,+ en ná my was daar steeds nie een nie.+ Jesaja 63:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ons het lank soos dié geword oor wie u nie geheers het nie, soos dié oor wie u naam nie uitgeroep is nie.+
10 “Julle is my getuies”,+ sê Jehovah, “ja, my kneg wat ek uitverkies het,+ sodat julle my kan ken+ en geloof in my kan hê,+ en sodat julle kan verstaan dat ek dieselfde is.+ Voor my is geen God geformeer nie,+ en ná my was daar steeds nie een nie.+
19 Ons het lank soos dié geword oor wie u nie geheers het nie, soos dié oor wie u naam nie uitgeroep is nie.+