2 en jy tot Jehovah jou God teruggekeer+ en na sy stem geluister het ooreenkomstig alles wat ek jou vandag beveel, jy en jou kinders, met jou hele hart en jou hele siel,+
7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+