Deuteronomium 28:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 En jy sal ’n voorwerp van verbasing,+ ’n spreekwoord+ en ’n spot word onder al die volke waarheen Jehovah jou sal wegvoer. Jeremia 24:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 ek sal hulle ook ’n voorwerp van bewing, van rampspoed, maak in al die koninkryke van die aarde,+ ’n smaad en ’n spreekwoord, ’n spot+ en ’n vervloeking,+ in al die plekke waarheen ek hulle sal verstrooi.+
37 En jy sal ’n voorwerp van verbasing,+ ’n spreekwoord+ en ’n spot word onder al die volke waarheen Jehovah jou sal wegvoer.
9 ek sal hulle ook ’n voorwerp van bewing, van rampspoed, maak in al die koninkryke van die aarde,+ ’n smaad en ’n spreekwoord, ’n spot+ en ’n vervloeking,+ in al die plekke waarheen ek hulle sal verstrooi.+