11 En toe die priesters uit die heiligdom uitkom (want al die priesters wat gevind kon word, het hulle geheilig+—dit was nie nodig om die afdelings+ in ag te neem nie)—
5 In die dae van Herodes,+ koning van Judeʹa, was daar ’n sekere priester met die naam Sagariʹa, uit die afdeling van Abiʹa,+ en hy het ’n vrou uit die dogters van Aäron gehad,+ en haar naam was Elisabet.