11 En Hiram,+ die koning van Tirus, het boodskappers+ na Dawid toe gestuur, en ook sederbome+ en bewerkers van hout en bewerkers van klip vir mure, en hulle het vir Dawid ’n huis begin bou.+
14En Hiram,+ die koning van Tirus,+ het boodskappers na Dawid toe gestuur, en sederstompe+ en muurbouers en bewerkers van hout om vir hom ’n huis te bou.+