9 En die Egiptenaars het hulle agternagesit, en al die strydwaperde van Farao en sy ruiters+ en sy krygsmag het hulle ingehaal terwyl hulle in hulle kamp by die see was, by Pi-Hagirot voor Baäl-Sefon.+
29 En ’n strydwa het gewoonlik opgekom en is uit Egipte uitgevoer vir seshonderd silwerstukke, en ’n perd vir honderd-en-vyftig; en so was dit vir al die konings van die Hetiete+ en die konings van Sirië. Deur middel van hulle het die uitvoer geskied.