1 Konings 5:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hy het hulle in groepe van tienduisend per maand na die Liʹbanon gestuur. ’n Maand het hulle op die Liʹbanon gebly, twee maande by hulle huis;+ en Adoniʹram+ was oor diegene wat tot dwangarbeid+ opgeroep is.+
14 En hy het hulle in groepe van tienduisend per maand na die Liʹbanon gestuur. ’n Maand het hulle op die Liʹbanon gebly, twee maande by hulle huis;+ en Adoniʹram+ was oor diegene wat tot dwangarbeid+ opgeroep is.+