Jesaja 45:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wee hom wat met sy Formeerder getwis het,+ soos ’n erdeskerf met die ander erdeskerwe van die grond! Moet die klei+ vir sy vormer sê: “Wat maak jy?” En jou werk: “Hy het geen hande nie”? Handelinge 5:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 maar as dit uit God is,+ sal julle hulle nie kan keer nie);+ anders kan daar miskien bevind word dat julle eintlik teen God stry.”+
9 Wee hom wat met sy Formeerder getwis het,+ soos ’n erdeskerf met die ander erdeskerwe van die grond! Moet die klei+ vir sy vormer sê: “Wat maak jy?” En jou werk: “Hy het geen hande nie”?
39 maar as dit uit God is,+ sal julle hulle nie kan keer nie);+ anders kan daar miskien bevind word dat julle eintlik teen God stry.”+