9 Hy het gehoor dat daar van Tirhaʹka, die koning van Etiopië, gesê word: “Kyk, hy het uitgetrek om teen u te veg.” Daarom het hy weer boodskappers+ na Hiskiʹa toe gestuur en gesê:
27 Daarop het hy opgestaan en gegaan, en kyk! ’n Etiopiese+ eunug,+ ’n maghebber onder Kandaʹke, die koningin van die Etiopiërs, wat oor al haar skatte was. Hy het na Jerusalem gegaan om te aanbid,+