-
2 Kronieke 20:25Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
25 Daarop het Joʹsafat en sy manskappe gekom om die buit+ by hulle te plunder, en hulle het ’n oorvloed goed sowel as klere en begeerlike voorwerpe by hulle gevind; en hulle het dit vir hulle afgestroop totdat hulle niks meer kon dra nie.+ En drie dae lank het hulle die buit geplunder, want dit was groot.
-