Jesaja 55:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+ Matteus 7:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Hou aan vra,+ en vir julle sal gegee word; hou aan soek, en julle sal vind; hou aan klop,+ en vir julle sal oopgemaak word.
7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+
7 “Hou aan vra,+ en vir julle sal gegee word; hou aan soek, en julle sal vind; hou aan klop,+ en vir julle sal oopgemaak word.