15 En Dawid het oor die hele Israel bly regeer;+ en Dawid het voortdurend regterlike beslissings gelewer en regverdigheid+ uitgeoefen vir sy hele volk.+
3 En hy het gewandel in al die sondes van sy vader wat hy voor hom gedoen het; en sy hart was nie volkome+ met Jehovah sy God, soos die hart van sy voorvader Dawid nie.+