-
Jeremia 29:14Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
14 En ek sal my deur julle laat vind’,+ is die woord van Jehovah. ‘En ek sal julle groep gevangenes versamel en julle bymekaarmaak uit al die nasies en uit al die plekke waarheen ek julle verstrooi het’,+ is die woord van Jehovah. ‘En ek sal julle terugbring na die plek waarvandaan ek julle in ballingskap laat gaan het.’+
-
-
Jeremia 33:11Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
11 die geluid van verheuging en die geluid van blydskap,+ die stem van die bruidegom en die stem van die bruid, die stem van dié wat sê: “PRYS Jehovah van die leërs, want Jehovah is goed;+ want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd!”’+
“‘Hulle sal ’n dankoffer na die huis van Jehovah bring,+ want ek sal die gevangenes van die land terugbring net soos in die begin’,+ het Jehovah gesê.”
-