Nehemia 13:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En onmiddellik nadat hulle die wet gehoor het,+ het hulle die hele gemengde geselskap van Israel begin afsonder.+ 2 Korintiërs 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Moenie saam met ongelowiges onder ’n ongelyke juk kom nie.+ Want watter gemeenskap het regverdigheid en wetteloosheid?+ Of watter deelgenootskap het lig met duisternis?+
3 En onmiddellik nadat hulle die wet gehoor het,+ het hulle die hele gemengde geselskap van Israel begin afsonder.+
14 Moenie saam met ongelowiges onder ’n ongelyke juk kom nie.+ Want watter gemeenskap het regverdigheid en wetteloosheid?+ Of watter deelgenootskap het lig met duisternis?+