2 Want hulle het van hulle dogters vir hulleself en vir hulle seuns aanvaar;+ en hulle, die heilige saad,+ het met die volke van die lande vermeng geraak,+ en die hand van die vorste en die onderheersers was die vernaamste+ in hierdie ontrouheid.”
18 “KOM nou, en laat ons sake regstel tussen ons”, sê Jehovah.+ “Al sou julle sondes soos skarlaken wees, dit sal wit soos sneeu gemaak word;+ al sou dit rooi soos karmosyn stof wees, dit sal soos wol word.
12 Want ons opstandige dade het baie geword voor u;+ en wat ons sondes betref, elkeen daarvan het teen ons getuig.+ Want ons opstandige dade is by ons; en wat ons oortredings betref, ons ken hulle goed.+