Jesaja 44:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 wat van Kores+ sê: ‘Hy is my herder, en alles wat my behaag, sal hy ten volle uitvoer’;+ selfs wat ek van Jerusalem sê: ‘Dit sal herbou word’, en van die tempel: ‘Jou fondament sal gelê word.’”+
28 wat van Kores+ sê: ‘Hy is my herder, en alles wat my behaag, sal hy ten volle uitvoer’;+ selfs wat ek van Jerusalem sê: ‘Dit sal herbou word’, en van die tempel: ‘Jou fondament sal gelê word.’”+