2 Samuel 12:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En Dawid het sy vrou Batʹseba+ begin troos. En hy het by haar gekom en by haar gaan lê. Na verloop van tyd het sy ’n seun gebaar,+ en hy is Salomo+ genoem. En Jehovah het hom liefgehad.+
24 En Dawid het sy vrou Batʹseba+ begin troos. En hy het by haar gekom en by haar gaan lê. Na verloop van tyd het sy ’n seun gebaar,+ en hy is Salomo+ genoem. En Jehovah het hom liefgehad.+