1 Konings 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En toe Salomo oud word,+ het sy vrouens sy hart laat afwyk+ om ander gode te volg;+ en sy hart was nie volkome+ met Jehovah sy God soos die hart van sy vader Dawid nie. 1 Konings 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En Salomo het agter Astoʹret,+ die godin van die Sidoniërs, en agter Milkom,+ die walglike ding van die Ammoniete, aan begin loop.
4 En toe Salomo oud word,+ het sy vrouens sy hart laat afwyk+ om ander gode te volg;+ en sy hart was nie volkome+ met Jehovah sy God soos die hart van sy vader Dawid nie.
5 En Salomo het agter Astoʹret,+ die godin van die Sidoniërs, en agter Milkom,+ die walglike ding van die Ammoniete, aan begin loop.