Nehemia 9:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 en die opbrengs daarvan is oorvloedig+ vir die konings+ wat u oor ons gestel het weens ons sondes,+ en hulle heers oor ons liggame en oor ons mak diere, net soos hulle wil, en ons is in groot benoudheid.+
37 en die opbrengs daarvan is oorvloedig+ vir die konings+ wat u oor ons gestel het weens ons sondes,+ en hulle heers oor ons liggame en oor ons mak diere, net soos hulle wil, en ons is in groot benoudheid.+