Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 25:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 “‘En as jou broer langs jou verarm en hy daarom finansieel swak is,+ dan moet jy hom ondersteun.+ As ’n inwonende vreemdeling en ’n bywoner+ moet hy by jou aan die lewe bly.

  • Deuteronomium 15:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “As een van jou broers onder jou arm word in een van jou stede, in jou land wat Jehovah jou God aan jou gee, moet jy nie jou hart verhard of jou hand toehou vir jou arm broer nie.+

  • Jeremia 34:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 sodat elkeen sy dienskneg en elkeen sy diensmeisie, ’n Hebreeuse+ man en ’n Hebreeuse vrou, vry sou laat gaan, sodat niemand hulle as knegte sou gebruik nie, dit wil sê ’n Jood, wat sy broer is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel