Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 101:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 My oë is op die getroues van die aarde,+

      Sodat hulle by my kan woon.+

      Wie op ’n onberispelike wyse wandel,+

      Hy sal my dien.+

  • Spreuke 28:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 ’n Man van getroue dade sal baie seëninge kry,+ maar hy wat hom haas om rykdom te verwerf, sal nie onskuldig bly nie.+

  • Handelinge 6:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarom, broers, soek+ vir julle sewe manne van goeie getuienis onder julle uit, vol gees en wysheid,+ dat ons hulle oor hierdie nodige aangeleentheid kan aanstel;

  • 1 Korintiërs 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Verder, wat in hierdie geval van bestuurders+ verwag word, is dat ’n man getrou bevind word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel