11 Die voorwerpe van goud en van silwer was altesaam vyfduisend-vierhonderd. Dit alles het Sesʹbassar+ saamgebring toe die ballinge+ uit Babilon na Jerusalem gebring is.
7 Wie is jy, o groot berg?+ Voor Serubbaʹbel+ sal jy ’n gelykte word. En hy sal beslis die hoofsteen+ te voorskyn bring. Uitroepe+ sal daarvoor opgaan: “Hoe bekoorlik! Hoe bekoorlik!”’”+