Deuteronomium 30:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Al is jou verstrooides aan die einde van die hemel, sal Jehovah jou God jou daarvandaan bymekaarmaak en jou daarvandaan gaan haal.+ Psalm 106:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Red ons, o Jehovah ons God,+En maak ons bymekaar uit die nasies+Om dank te bring aan u heilige naam,+Om met vreugde tot u lof te spreek.+ Jesaja 11:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hy sal beslis ’n baken vir die nasies oprig en die verstrooides van Israel versamel;+ en die verstrooides van Juda sal hy uit die vier uithoeke van die aarde bymekaarmaak.+ Jeremia 12:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En nadat ek hulle uitgeruk het, sal ek hulle beslis weer barmhartig wees+ en hulle terugbring, elkeen na sy erfbesitting en elkeen na sy land.”+
4 Al is jou verstrooides aan die einde van die hemel, sal Jehovah jou God jou daarvandaan bymekaarmaak en jou daarvandaan gaan haal.+
47 Red ons, o Jehovah ons God,+En maak ons bymekaar uit die nasies+Om dank te bring aan u heilige naam,+Om met vreugde tot u lof te spreek.+
12 En hy sal beslis ’n baken vir die nasies oprig en die verstrooides van Israel versamel;+ en die verstrooides van Juda sal hy uit die vier uithoeke van die aarde bymekaarmaak.+
15 En nadat ek hulle uitgeruk het, sal ek hulle beslis weer barmhartig wees+ en hulle terugbring, elkeen na sy erfbesitting en elkeen na sy land.”+