Jeremia 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Keer terug, o afvallige kinders”,+ is die woord van Jehovah. “Want ek het julle eggenoot-eienaar geword;+ en ek sal julle neem, een uit ’n stad en twee uit ’n familie, en ek sal julle na Sion bring.+
14 “Keer terug, o afvallige kinders”,+ is die woord van Jehovah. “Want ek het julle eggenoot-eienaar geword;+ en ek sal julle neem, een uit ’n stad en twee uit ’n familie, en ek sal julle na Sion bring.+