15 En jy moet onthou dat jy ’n slaaf in Egipteland geword het+ en dat Jehovah jou God jou met ’n sterk hand en ’n uitgestrekte arm daarvandaan uitgelei het.+ Daarom het Jehovah jou God jou beveel om die sabbatdag te vier.+
26 En ek het smeekbedes+ tot Jehovah begin doen en gesê: ‘O Soewereine Heer Jehovah, moenie u volk verdelg nie, ja, u persoonlike eiendom,+ wat u met u grootheid verlos het, wat u met ’n sterk hand+ uit Egipte uitgelei het.+