2 “Praat met die kinders van Israel en neem van hulle vir elke vaderhuis een staf+ van al hulle owerstes,+ volgens die huis van hulle vaders, twaalf stawwe. Jy moet die naam van elkeen op sy staf skryf.
11 En Jahat was die hoof, en Sisa die tweede. Wat Jeüs en Beriʹa betref, hulle het nie baie seuns gehad nie; daarom het hulle ’n vaderhuis+ vir een ampsgroep geword.