Josua 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 En ná die dood van Moses, die kneg van Jehovah, het Jehovah vir Josua,+ die seun van Nun, die dienaar+ van Moses, gesê: Hebreërs 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Want as Josua+ hulle in ’n plek van rus ingelei het,+ sou God nie agterna van ’n ander dag gepraat het nie.+
1 En ná die dood van Moses, die kneg van Jehovah, het Jehovah vir Josua,+ die seun van Nun, die dienaar+ van Moses, gesê:
8 Want as Josua+ hulle in ’n plek van rus ingelei het,+ sou God nie agterna van ’n ander dag gepraat het nie.+