Deuteronomium 6:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Luister, o Israel: Jehovah ons God is een Jehovah.+ 2 Konings 19:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En nou, o Jehovah ons God,+ red ons+ asseblief uit sy hand, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat u, o Jehovah, alleen God is.”+ Jesaja 37:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “O Jehovah van die leërs, die God van Israel,+ wat op die gerubs sit, u alleen is die ware God van al die koninkryke van die aarde.+ U het die hemel en die aarde gemaak.+
19 En nou, o Jehovah ons God,+ red ons+ asseblief uit sy hand, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat u, o Jehovah, alleen God is.”+
16 “O Jehovah van die leërs, die God van Israel,+ wat op die gerubs sit, u alleen is die ware God van al die koninkryke van die aarde.+ U het die hemel en die aarde gemaak.+