1 Konings 22:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En hy het verder gesê: “Daarom, hoor die woord van Jehovah:+ Waarlik, ek sien Jehovah op sy troon sit+ en die hele leër van die hemel by hom staan, aan sy regter- en aan sy linkerkant.+ Psalm 103:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Loof Jehovah, al sy leërs,+Sy dienaars, wat sy wil doen.+
19 En hy het verder gesê: “Daarom, hoor die woord van Jehovah:+ Waarlik, ek sien Jehovah op sy troon sit+ en die hele leër van die hemel by hom staan, aan sy regter- en aan sy linkerkant.+