Eksodus 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Wat my betref, ek sal Farao se hart onversetlik laat word,+ en ek sal beslis my tekens en my wonderwerke in Egipteland vermenigvuldig.+ Deuteronomium 6:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En Jehovah het groot en rampspoedige tekens en wonderwerke+ voor ons oë oor Egipte, oor Farao en oor sy hele huis bly bring.+ Psalm 105:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Hulle het die aangeleenthede van sy tekens onder hulle gestel,+En die wonderwerke in die land van Gam.+ Handelinge 7:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Hierdie man het hulle uitgelei+ nadat hy voortekens en tekens in Egipte+ en in die Rooi See+ en in die wildernis gedoen het, veertig jaar lank.+
3 Wat my betref, ek sal Farao se hart onversetlik laat word,+ en ek sal beslis my tekens en my wonderwerke in Egipteland vermenigvuldig.+
22 En Jehovah het groot en rampspoedige tekens en wonderwerke+ voor ons oë oor Egipte, oor Farao en oor sy hele huis bly bring.+
27 Hulle het die aangeleenthede van sy tekens onder hulle gestel,+En die wonderwerke in die land van Gam.+
36 Hierdie man het hulle uitgelei+ nadat hy voortekens en tekens in Egipte+ en in die Rooi See+ en in die wildernis gedoen het, veertig jaar lank.+