Eksodus 19:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En hulle moet teen die derde dag gereed wees, want op die derde dag sal Jehovah voor die oë van die hele volk op die berg Siʹnai neerdaal.+ Deuteronomium 33:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy het gesê: “Jehovah—van Siʹnai af het hy gekom,+En hy het uit Seïr stralend oor hulle opgegaan.+Hy het uit die bergstreek Paran gestraal,+En saam met hom was heilige tienduisende,+Aan sy regterhand krygsmanne wat tot hulle behoort.+
11 En hulle moet teen die derde dag gereed wees, want op die derde dag sal Jehovah voor die oë van die hele volk op die berg Siʹnai neerdaal.+
2 En hy het gesê: “Jehovah—van Siʹnai af het hy gekom,+En hy het uit Seïr stralend oor hulle opgegaan.+Hy het uit die bergstreek Paran gestraal,+En saam met hom was heilige tienduisende,+Aan sy regterhand krygsmanne wat tot hulle behoort.+