Deuteronomium 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En jy moet weet dat dit nie weens jou regverdigheid is dat Jehovah jou God hierdie goeie land aan jou gee om dit in besit te neem nie; want jy is ’n hardnekkige volk.+ Handelinge 7:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Aan hom het ons voorvaders geweier om gehoorsaam te word, maar hulle het hom weggestoot+ en in hulle harte na Egipte teruggedraai+ Handelinge 7:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+
6 En jy moet weet dat dit nie weens jou regverdigheid is dat Jehovah jou God hierdie goeie land aan jou gee om dit in besit te neem nie; want jy is ’n hardnekkige volk.+
39 Aan hom het ons voorvaders geweier om gehoorsaam te word, maar hulle het hom weggestoot+ en in hulle harte na Egipte teruggedraai+
51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+